Marie McDonald (6 Julie 1923 – 21 Oktober 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pardon My Sarong (1942), A Scream in the Dark (1943), Living in a Big Way (1947), en The Geisha Boy (1958).

Filmografie Rolprente 1942: Pardon My Sarong 1943: A Scream in the Dark 1945: Getting Gertie's Garter 1945: It's a Pleasure 1947: Living in a Big Way 1949: Tell It to the Judge 1950: Hit Parade of 1951 1950: Once a Thief 1958: The Geisha Boy 1963: Promises..... Promises!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu