Kim McGuire (1 Desember 1955 – 14 September 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cry-Baby (1990) en Disturbed (1990), en in die televisiereekse On the Air (1992) en New York Undercover (1994).

Filmografie Rolprente 1990: Cry-Baby 1990: Disturbed

Televisiereekse 1992: On the Air 1994: New York Undercover

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu