Nina Mae McKinney (12 Junie 1912 – 3 Mei 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hallelujah (1929), Sanders of the River (1935), The Devil's Daughter (1939), en Pinky (1949).
Filmografie Rolprente 1929: Hallelujah 1935: Sanders of the River 1938: Gang Smashers 1939: The Devil's Daughter 1949: Pinky
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu