Teri McMinn (gebore 18 Augustus 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Texas Chain Saw Massacre (1974), The Cellar (2009), Butcher Boys (2012), en Awakening.

Filmografie Rolprente 1974: The Texas Chain Saw Massacre 2009: The Cellar 2012: Butcher Boys Awakening

Video's 2014: The Texas Chain Saw Massacre: Off the Hook with Teri McMinn

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu