Maggie McOmie is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent THX 1138 (1971).

Filmografie Rolprente 1971: THX 1138

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1941