Lucille McVey (18 April 1890 – 3 November 1925) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pay Day (1918) en The Charming Mrs. Chase (1920).
Filmografie Rolprente 1914: A Florida Enchantment 1915: Playing Dead 1917: Her First Love 1918: Pay Day 1919: A Gay Old Dog 1920: The Charming Mrs. Chase 1921: Cousin Kate
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1925 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu