Kay Medford (14 September 1919 – 10 April 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Face in the Crowd (1957), BUtterfield 8 (1960), The Rat Race (1960), en Funny Girl (1968).
Filmografie Rolprente 1957: A Face in the Crowd 1960: BUtterfield 8 1960: The Rat Race 1960: Girl of the Night 1962: Two Tickets to Paris 1967: The Busy Body 1968: Funny Girl 1969: Angel in My Pocket 1980: Windows
Televisiereekse 1959: Brenner 1968: That's Life 1969: To Rome with Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu