Heather Menzies (3 Desember 1949 – 24 Desember 2017) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Sound of Music (1965) en Piranha (1978), en in die televisiereeks Logan's Run (1977).
Filmografie Rolprente 1965: The Sound of Music 1972: Outside In 1973: Sssssss 1978: Piranha
Televisiereekse 1977: Logan's Run 2003: Movie Lover's Road Trip
Televisierolprente 1972: Man in the Middle 1974: Doctor Dan 1976: The Keegans 1977: Tail Gunner Joe 1979: Captain America 2001: The Sound of Music Children
Video's 2005: From Liesl to Gretl: A 40th Aniversary Reunion 2005: When You Know the Notes to Sing: a Singalong Phenomenon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu