Martha Mears (18 Julie 1910 – 13 Desember 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Holiday Inn (1942), The Fallen Sparrow (1943), Cover Girl (1944), en My Foolish Heart (1949).

Filmografie Rolprente 1942: Holiday Inn 1943: The Fallen Sparrow 1944: Cover Girl 1949: My Foolish Heart

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu