Eve McVeagh (15 Julie 1919 – 10 Desember 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent High Noon (1952) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), Mathnet (1987), en Square One Television (1987).
Filmografie Rolprente 1952: High Noon
Televisiereekse 1946: Faraway Hill 1959: The Twilight Zone 1960: The Clear Horizon 1987: Mathnet 1987: Square One Television
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu