Kristy McNichol (gebore 11 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Darlings (1980), The Pirate Movie (1982), en Two Moon Junction (1988), en in die televisiereeks Family (1976).
Filmografie Rolprente 1980: Little Darlings 1981: The Night the Lights Went Out in Georgia 1981: Only When I Laugh 1982: The Pirate Movie 1982: White Dog 1984: Just the Way You Are 1986: Dream Lover 1988: Two Moon Junction 1989: The Forgotten One 2013: Planet View
Televisiereekse 1974: Apple's Way 1976: Family 1977: Sha Na Na 1988: Empty Nest 1998: Invasion America
Televisierolprente 1978: Like Mom, Like Me 1978: Summer of My German Soldier 1979: My Old Man 1985: Love, Mary 1986: Women of Valor 1987: Candid Camera: First 40 Years 1990: Children of the Bride 1991: Baby of the Bride 1991: The Fifth Annual Genesis Awards 1993: Mother of the Bride
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu