Tucker McGuire (1912 – 3 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shipyard Sally (1939), Murder at Scotland Yard (1952), King of the Underworld (1952), en A Night to Remember (1958).

Filmografie Rolprente 1937: Clothes and the Woman 1939: Shipyard Sally 1952: Murder at Scotland Yard 1952: King of the Underworld 1958: A Night to Remember

Televisierolprente 1953: Mr. Dooley, Jnr. 1954: Willie the Squouse

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Britse aktrises