Ruth McDevitt (13 September 1895 – 27 Mei 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Parent Trap (1961), The Birds (1963), en Dear Heart (1964), en in die televisiereeks Kolchak: The Night Stalker (1974).

Filmografie Rolprente 1961: The Parent Trap 1963: The Birds 1964: Dear Heart 1967: The Far Out West 1974: Homebodies

Televisiereekse 1948: The Ford Theatre Hour 1949: A Woman to Remember 1966: Pistols 'n' Petticoats 1969: Bright Promise 1971: The New Andy Griffith Show 1974: Kolchak: The Night Stalker

Televisierolprente 1960: Ben Blue's Brothers 1971: In Search of America

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu