Jenny Maxwell (3 September 1941 – 10 Junie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Blue Hawaii (1961) en in die televisiereekse Hawaiian Eye (1959), The Twilight Zone (1959), en The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1961: Blue Hawaii 1963: Shotgun Wedding
Televisiereekse 1959: Hawaiian Eye 1959: The Twilight Zone 1959: Peck's Bad Girl 1965: The Wild Wild West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu