Ann May (1901 – 26 Julie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marriage for Convenience (1919), Paris Green (1920), The Half Breed (1922), en The Vermilion Pencil (1922).
Filmografie Rolprente 1919: Marriage for Convenience 1920: Paris Green 1920: An Amateur Devil 1922: The Half Breed 1922: The Vermilion Pencil 1924: What Shall I Do? 1924: Thundering Hoofs 1925: Waking Up the Town 1925: O.U.T. West
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1898