Miko Mayama (gebore 15 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent That Man Bolt (1973) en in die televisiereekse I Spy (1965), Star Trek (1966), en Mannix (1967).
Filmografie Rolprente 1973: That Man Bolt
Televisiereekse 1965: I Spy 1966: Star Trek 1967: Mannix
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu