Edna May (2 September 1878 – 1 Januarie 1948) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Salvation Joan (1916).

Filmografie Rolprente 1916: Salvation Joan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1878 Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu