Elaine May (gebore 21 April 1932) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A New Leaf (1971), Ishtar (1987), Primary Colors (1998), en Small Time Crooks (2000).
Filmografie Rolprente 1967: Enter Laughing 1967: Luv 1971: A New Leaf 1971: Such Good Friends 1972: The Heartbreak Kid 1976: Mikey and Nicky 1978: Heaven Can Wait 1987: Ishtar 1990: In the Spirit 1996: The Birdcage 1998: Primary Colors 2000: Small Time Crooks 2001: Down to Earth
Televisiereekse 1959: Laugh Line 1959: The Big Party 2016: Crisis in Six Scenes 2018: Somebody Feed Phil
Televisierolprente 1960: Jack Paar Presents 1964: A Degree of Frost
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu