Eugenie Leontovich (21 Maart 1900 – 2 April 1993) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Men in Her Life (1941), The World in His Arms (1952), The Rains of Ranchipur (1955), en Homicidal (1961).
Filmografie Rolprente 1940: Four Sons 1941: The Men in Her Life 1952: The World in His Arms 1952: Anything Can Happen 1955: The Rains of Ranchipur 1961: Homicidal
Televisiereekse 1951: The Ezio Pinza Show
Televisierolprente 1955: Caviar to the General
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Russiese aktrises van die 20ste eeu