Nan Leslie (4 Junie 1926 – 30 Julie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sunset Pass (1946) en Western Heritage (1948), en in die televisiereekse Public Defender (1954) en Kings Row (1955).

Filmografie Rolprente 1946: Sunset Pass 1947: The Devil Thumbs a Ride 1947: Under the Tonto Rim 1947: The Woman on the Beach 1947: Wild Horse Mesa 1948: Western Heritage 1948: The Arizona Ranger 1948: Guns of Hate 1948: Indian Agent 1949: Pioneer Marshal 1949: Rim of the Canyon 1959: The Miracle of the Hills

Televisiereekse 1954: Public Defender 1955: Kings Row 1957: The Californians

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu