Winnie Lightner (17 September 1899 – 5 Maart 1971) was 'n Amerikaanse verhoog- en rolprentaktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Life of the Party (1930), Manhattan Parade (1931), Side Show (1931), en Dancing Lady (1933).
Filmografie Rolprente 1929: Gold Diggers of Broadway 1930: The Life of the Party 1930: Hold Everything 1930: She Couldn't Say No 1931: Manhattan Parade 1931: Side Show 1931: Gold Dust Gertie 1931: Sit Tight 1932: Play Girl 1933: Dancing Lady 1933: She Had to Say Yes 1934: I'll Fix It
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu