Judy Lewis (6 November 1935 – 25 November 2011) was 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Thunder in Dixie (1964) en in die televisiereekse Search for Tomorrow (1951), The Streets of San Francisco (1972), en Texas (1980).
Filmografie Rolprente 1964: Thunder in Dixie 1976: Southern Double Cross 1996: Clark Gable: Tall, Dark and Handsome
Televisiereekse 1951: Search for Tomorrow 1958: Kitty Foyle 1960: Outlaws 1972: The Streets of San Francisco 1980: Texas 2004: Somebody's Daughter, Somebody's Son
Video's 2008: Tyrone Power: Prince of Fox 2008: Ty & Loretta: Sweethearts of the Silver Screen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu