Cathy Lewis (27 Desember 1916 – 20 November 1968) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kid Glove Killer (1942) en The Devil at 4 O'Clock (1961), en in die televisiereekse Fibber McGee and Molly (1959) en Hazel (1961).

Filmografie Rolprente 1941: Double Trouble 1942: Kid Glove Killer 1961: The Devil at 4 O'Clock

Televisiereekse 1959: Fibber McGee and Molly 1961: Hazel 1967: The Medicine Men

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu