Bethel Leslie (3 Augustus 1929 – 28 November 1999) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Molly Maguires (1970) en Message in a Bottle (1999), en in die televisiereeks The Richard Boone Show (1963).
Filmografie Rolprente 1959: The Rabbit Trap 1965: The Animals 1970: The Molly Maguires 1999: Message in a Bottle
Televisiereekse 1949: Theatre of Romance 1950: The Girls 1951: Cosmopolitan Theatre 1959: The Man from Blackhawk 1963: The Richard Boone Show
Televisierolprente 1978: The Gift of Love 1979: A Christmas for Boomer 1987: Long Day's Journey Into Night 1995: Kansas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu