Mary LaRoche (20 Julie 1920 – 9 Februarie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Run Silent Run Deep (1958), Gidget (1959), en Bye Bye Birdie (1963), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1958: Run Silent Run Deep 1958: The Lineup 1959: Gidget 1963: Bye Bye Birdie
Televisiereekse 1959: The Twilight Zone 1960: Coronado 9 1964: Karen
Televisierolprente 1946: Well, Goodnight
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu