Dawid se vernaamste helde is 'n groep van 37 manne in die Hebreeuse Bybel wat saam met Koning Dawid geveg het en geïdentifiseer word in 2 Samuel 23:8–38, deel van die "aanvullende inligting" bygevoeg tot die Tweede Boek van Samuel in sy laaste vier hoofstukke.
'n Soortgelyke lys word in 1 Kronieke 11:10–47 gegee, maar met verskeie variasies en sestien meer name.
Volledige lys 2 Samuel 23:8–39 1 Kronieke 11:10–47 Ishbaal die Tahkemonite Jashobeam die Hakmonite Eleasar ben Dodai die Ahohiet Eleasar ben Dodo die Ahohiet Samma ben Agee die Harariet – Abisai ahi Joab ben Zeruiah Abisai ahi Joab Benaja ben Jehoiada Benaja ben Jehoiada Asahel ahi Joab Asahel ahi Joab Elhanan ben Dodo van Betlehem Elhanan ben Dodo van Betlehem Samma die Harodiet Sammot die Harodiet Elika die Harodiet — Heles die Paltite Heles die Pelonite Ira ben Ikkesh of Tekoa Ira ben Ikkesh of Tekoa Abiëser die Anatotiet Abiëser die Anatotiet Mebunnai die Husatiet Sibbekai die Husatiet Salmon die Ahotiet Ilai die Ahotiet Maharai die Netofatiet Maharai die Netofatiet Heleb ben Baäna die Netofatiet Heled ben Baäna die Netofatiet Ittai ben Ribai van Gibea Ithai ben Ribai van Gibea van Benjamin Benaja die Pirhatoniet Benaja die Pirhatoniet Hiddai uit die Nahale-Gaäs Hurai uit die Nahale-Gaäs Abi-Albon die die Arbatiet Abiel die die Arbatiet Asmawetdie Barhumiet Asmawet die Barhumiet Eljagba die Saälboniet Eljagba die Saälboniet Jónatan, van die seuns van Jashen – – die seuns van Hashem die GizoniteSamma die Harariet Jonatan ben Shagee die Harariet Ahiam ben Sarar die Ararite Ahiam ben Sakar die Hararite Elifelet ben Ahasbai suen van die Maägatiet Elifal ben Ur Eliam ben Agitofel, die Giloniet — — Hepher die Mekerathite — Ahijah die Pelonite Hesrai die Karmeliet Hesro die Karmeliet Paärai die Arbiet Naarai ben Ezbai Jigeal ben Nathan van Soba Joel ahi Nathan Bani die Gadiet Mibhar ben Hagri Selek die Ammoniet Selek die Ammoniet Naharai die Beërotiet Naharai die Beërotiet Ira die Jitriet Ira die Jitriet Gareb die Jitriet Gareb die Jitriet Uria die Hetiet Uria die Hetiet — Sabad die seun van Aglai — Adina ben Sisa die Reubenite — Hanan ben Maacah — Joshaphat die Mithnite — Uzzia die Ashterathite — Shama (ben Hotham die Aroerite) — Jeiel ben Hotham die Aroerite — Jediael ben Shimri — Joha (ben Shimri) die Tizite — Eliel (ben Elnaam) die Mahavite — Jeribai (ben Elnaam) — Joshaviah ben Elnaam — Ithmah die Moabiet — Eliel — Obed — Jaasiel die Mezobaite
Notas
Verwysings
Bronnelys Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.