Assan word in Num 34:26 in die Ou Testament van die Bybel genoem. Dit is tydens die verdeling van Kanaän onder die stamme van Israel.

Hy is die vader van Paltiël, die owerste van die stam van Issaskar.

Literatuur

Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament