duimnael|Foto van Widya Saputra. Widya Saputra (volle naam: Widyaningrum Surya Nugraha, gebore 26 Februarie 1985 in Cimahi, Indonesië) is 'n Indonesiese TV-aanbieder. Sy is sedert 2006 bekend as aanbieder van die MotoGP Wêreldkampioenskap op Trans 7. Vanaf April 2010 is sy 'n Metro TV-aanbieder vir die sportnuusprogram, MetroSport.

Eksterne skakels

Widya Saputra profile on MetroTVNews.com

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense