Sammot die Harodiet is een van die 37 helde van koning Dawid wat in die boek van Samuel (2 Sam 23) van die Ou Testament van die Bybel genoem word.
Die lys van helde kom ook in die boek van Kronieke (1 Kron. 11:27).
Bronnelys Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Dawid se vernaamste helde