duimnael|Houtsnee van Abner wat Asael doodmaak, deur Johann Christoph Weigel, 1695 Asahel (Hebreeus: עשהאל, Ou Grieks: ‘Ασαέλ, Latyn: Asael), was 'n militêre leier onder koning Dawid en die jongste seun van Dawid se suster Zeruja.https://en.wikisource.org/wiki/Easton%27s_Bible_Dictionary_(1897)/Asahel Asahel was dus die neef van Dawid en die jonger broer van Dawid se generaal, Joab. Asahel word genoem in 2 Samuel hoofstukke 2 en 3.

Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:26).

Bronne Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Verwysings

Kategorie:Dawid se vernaamste helde