Edna Mae Harris (29 September 1910 – 15 September 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Green Pastures (1936), Spirit of Youth (1938), Paradise in Harlem (1939), en Lying Lips (1939).

Filmografie Rolprente 1936: The Green Pastures 1938: Spirit of Youth 1939: Paradise in Harlem 1939: Lying Lips 1940: Sunday Sinners 1940: The Notorious Elinor Lee

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu