Katherine Corri Harris (1 Oktober 1890 – 2 Mei 1927) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nearly a King (1916), The Lost Bridegroom (1916), en The House of Mirth (1918).

Filmografie Rolprente 1916: Nearly a King 1916: The Lost Bridegroom 1918: The House of Mirth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1927 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu