Jenilee Harrison (gebore 12 Junie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fists of Iron (1995) en in die televisiereekse Three's Company (1976), Dallas (1978), en The New Mike Hammer (1984).

Filmografie Rolprente 1991: Curse III: Blood Sacrifice 1995: Fists of Iron 2000: The Redemption

Televisiereekse 1976: Three's Company 1978: Dallas 1979: 240-Robert 1984: The New Mike Hammer 1991: Acting Crazy

Televisierolprente 1987: Sex Symbols; Past, Present and Future 1999: AbSlide 2002: The Ultimate Chopper 2002: The Power

Video's 1985: Loverboy: Lovin' Every Minute of It 2004: Remembering John Ritter

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu