Theresa Harris (31 Desember 1906 – 8 Oktober 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Baby Face (1933), Jezebel (1938), Our Wife (1941), en I Walked with a Zombie (1943).
Filmografie Rolprente 1933: Baby Face 1937: Gangsters on the Loose 1938: Jezebel 1941: Our Wife 1943: I Walked with a Zombie 1946: Swingtime Jamboree
Televisierolprente 1939: RCA Television Exhibit at New York Worlds Fair
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu