Caroline Harris (11 November 1867 – 23 April 1937) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Boy Girl (1917).
Filmografie Rolprente 1909: To Save Her Soul 1915: Madame Butterfly 1916: The Honor of Mary Blake 1917: The Boy Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1867 Kategorie:Sterftes in 1937 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu