Ann Carter (16 Junie 1936 – 27 Januarie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The North Star (1943), The Curse of the Cat People (1944), The Two Mrs. Carrolls (1947), en Blondie Hits the Jackpot (1949).

Filmografie Rolprente 1943: The North Star 1944: The Curse of the Cat People 1947: The Two Mrs. Carrolls 1949: Blondie Hits the Jackpot

Televisiereekse 1949: Versatile Varieties

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu