Lynne Carver (13 September 1916 – 12 Augustus 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Young Dr. Kildare (1938), Calling Dr. Kildare (1939), Dulcy (1940), en Man from Cheyenne (1942).
Filmografie Rolprente 1938: Young Dr. Kildare 1939: Calling Dr. Kildare 1940: Dulcy 1942: Man from Cheyenne 1942: Sunset on the Desert 1944: Law of the Valley 1946: Drifting Along 1948: Crossed Trails
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu