Barbara Cason (15 November 1928 – 18 Junie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente House of Dark Shadows (1970) en The Honeymoon Killers (1970), en in die televisiereekse Remington Steele (1982) en It's Garry Shandling's Show. (1986).
Filmografie Rolprente 1970: House of Dark Shadows 1970: The Honeymoon Killers
Televisiereekse 1970: Comedy Tonight 1972: The New Temperatures Rising Show 1976: Tony the Pony 1977: Carter Country 1982: Remington Steele 1986: It's Garry Shandling's Show.
Televisierolprente 1978: With This Ring 1982: Memories Never Die
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu