Gloria Castillo (3 Maart 1933 – 24 Oktober 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Night of the Hunter (1955), Invasion of the Saucer Men (1957), en Reform School Girl (1957), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1955).
Filmografie Rolprente 1955: The Night of the Hunter 1956: Runaway Daughters 1957: Invasion of the Saucer Men 1957: Reform School Girl 1958: Teenage Monster 1967: You've Got to Be Smart
Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1955: The Millionaire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu