Mary Castle (22 Januarie 1931 – 29 April 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Criminal Lawyer (1951), Prairie Roundup (1951), en The Lawless Breed (1953), en in die televisiereeks Stories of the Century (1954).

Filmografie Rolprente 1951: Criminal Lawyer 1951: Prairie Roundup 1951: Texans Never Cry 1951: When the Redskins Rode 1953: The Lawless Breed 1953: White Fire 1956: Crashing Las Vegas 1956: Yaqui Drums 1957: The Last Stagecoach West 1960: The Jailbreakers

Televisiereekse 1954: Stories of the Century 1956: Frontier Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu