Myra Carter (27 Oktober 1930 – 9 Januarie 2016) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent 8MM (1999) en in die televisiereeks The Nanny (1993).

Filmografie Rolprente 1999: 8MM

Televisiereekse 1993: The Nanny

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu