Kathryn Carver (24 Augustus 1899 – 17 Julie 1947) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When Love Grows Cold (1926), Service for Ladies (1927), Serenade (1927), en His Private Life (1928).
Filmografie Rolprente 1926: When Love Grows Cold 1927: Service for Ladies 1927: Serenade 1927: Beware of Widows 1928: His Private Life 1929: No Defense
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1947 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu