Helena Carter (24 Augustus 1923 – 11 Januarie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Time Out of Mind (1947), River Lady (1948), The Fighting O'Flynn (1949), en Invaders from Mars (1953).

Filmografie Rolprente 1947: Time Out of Mind 1947: Intrigue 1948: River Lady 1949: The Fighting O'Flynn 1950: Kiss Tomorrow Goodbye 1951: Double Crossbones 1951: Fort Worth 1952: Bugles in the Afternoon 1952: The Golden Hawk 1952: The Pathfinder 1953: Invaders from Mars

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu