Pamela Austin (gebore 20 Desember 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blue Hawaii (1961) en Agatha (1979), en in die televisiereeks The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1961: Blue Hawaii 1963: Hootenanny Hoot 1967: The Perils of Pauline 1979: Agatha
Televisiereekse 1964: The Bing Crosby Show 1965: The Wild Wild West
Video's 2002: The Definitive Elvis: The Hollywood Years - Part II: 1962-1969
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu