Phyllis Avery (14 November 1922 – 19 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Queen for a Day (1951) en in die televisiereekse The Red Skelton Hour (1951), The Ray Milland Show (1953), en The Rifleman (1958).

Filmografie Rolprente 1951: Queen for a Day

Televisiereekse 1951: The Red Skelton Hour 1953: The Ray Milland Show 1954: The George Gobel Show 1954: Summer Playhouse 1958: The Rifleman 1958: Man with a Camera 1960: The Clear Horizon

Televisierolprente 1962: I Love My Doctor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu