Nina Axelrod (gebore 28 Julie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Motel Hell (1980), Firestarter (1984), Cobra (1986), en Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999).
Filmografie Rolprente 1980: Motel Hell 1982: Time Walker 1983: Cross Country 1984: Firestarter 1986: Cobra 1999: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace
Video's 2007: Screen Tests: Rachael and Pris
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu