Leah Ayres (gebore 28 Mei 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Burning (1981), Eddie Macon's Run (1983), Bloodsport (1988), en The Player (1992).

Filmografie Rolprente 1981: The Burning 1981: Dead Ringer 1983: Eddie Macon's Run 1987: Hot Child in the City 1988: Bloodsport 1992: The Player 2008: Y Yoga Movie

Televisiereekse 1987: The Oldest Rookie 1990: The Bradys

Televisierolprente 1979: Mother and Me, M.D. 1984: Velvet 1986: We're Puttin' on the Ritz

Video's 2013: Summer Camp Nightmare with Leah Ayres

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu