Georgia Backus (13 Oktober 1900 – 7 September 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), Apache Drums (1951), Cause for Alarm! (1951), en The Mark of the Renegade (1951).

Filmografie Rolprente 1941: Citizen Kane 1951: Apache Drums 1951: Cause for Alarm! 1951: The Mark of the Renegade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu