Cindy Baer is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Purgatory House (2004) en Odd Brodsky (2014), en in die televisiereeks Soci Circle (2018).

Filmografie Rolprente 1998: Eclipse 2004: Purgatory House 2007: Wheel of Misfortune 2007: Lisa and Lauren 2008: Salesgirl 2011: Life in a Day 2011: Stalked 2011: Seymour Sally Rufus 2011: I Hate L.A. 2011: Slashdance 2014: Odd Brodsky The Apologist Offficial Selection The Red Haired Girl

Televisiereekse 1997: It Takes Two 2009: FilmSnobbery Live! 2011: It's So La 2018: Soci Circle

Video's 2005: The Making of 'Purgatory House''' 2006: Claire's Prayer 2016: Hands Up''

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu