Ann Baker (23 Julie 1931 – 2 Maart 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Rhythm in a Riff (1947) en in die televisiereekse Meet Corliss Archer (1954), Casey Jones (1957), en Man with a Camera (1958).
Filmografie Rolprente 1947: Rhythm in a Riff
Televisiereekse 1953: Place the Face 1954: Meet Corliss Archer 1957: Casey Jones 1958: Man with a Camera
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2017